Loading

Auto-Ren Toyota Heidelberg vier hulle 50ste bestaansjaar! 

Onthou die datum!

14 Oktober 2022 gaan 'n gróót dag wees vir die span by Auto-Ren sowel as vir die publiek wat kan kom deel in die feesvieringe van 'n besonderse verjaarsdag. Groot opwinding heers oor die verrassings wat beplan word. Oud en jonk, bestaande -, sowel as nuwe kliënte word genooi om die dag saam te geniet. 

Hou die spasie dop vir meer inligting oor wat Auto-Ren alles beplan vir die fees. Dagboek die datum ... jy wíl daar wees!

Toegang is GRATIS - ons verwelkom oud en jonk om saam te kom kuier. 
Kry jou kaartjies vir die fees hier - https://qkt.io/1EFHsO
 

NEW & PRE-OWNED TOYOTA CAR DEALERSHIP | HEIDELBERG

Buying a Toyota vehicle is the start of an exciting journey. From the moment you take ownership of your vehicle till the day you trade it in,
ToyotaCare is committed to providing you with outstanding customer service and complete peace of mind along the way.

VIEW OUR SHOWROOM
 

OUR WORKSHOP

Toyota wants to ensure your safety and satisfaction is first priority - so, it's fair to say Toyota Genuine Parts are irreplaceable.
Always insist on precision-engineered Toyota Genuine Parts - for your family and your safety

READ MORE HERE
 

AUTO-REN TOYOTA DEALERSHIP

Auto-Ren is one of the oldest Toyota dealerships in South-Africa and has become a landmark in Heidelberg.

READ MORE ABOUT US HERE